Matteus 24:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Hou dus aan waak, want julle weet nie op watter dag julle Here kom nie.+ Markus 13:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Hou dus aan waak,+ want julle weet nie wanneer die heer van die huis kom nie, hetsy laat in die dag of middernag of met hanekraai of vroeg in die oggend;+ 1 Korintiërs 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ gedra julle soos manne,+ word sterk.+ 1 Petrus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bly nugter van verstand, wees waaksaam.+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en is daarop uit om iemand te verslind.+ Openbaring 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 want die groot dag+ van hulle gramskap+ het gekom, en wie kan staan?”+ Openbaring 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy boklere bewaar, sodat hy nie naak sal loop en mense sy skande sien nie.”+
35 Hou dus aan waak,+ want julle weet nie wanneer die heer van die huis kom nie, hetsy laat in die dag of middernag of met hanekraai of vroeg in die oggend;+
8 Bly nugter van verstand, wees waaksaam.+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en is daarop uit om iemand te verslind.+
15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy boklere bewaar, sodat hy nie naak sal loop en mense sy skande sien nie.”+