Psalm 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+ Jesaja 61:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 om die jaar van die welwillendheid van Jehovah+ en die dag van die wraak van ons God+ uit te roep; om al die treurendes te vertroos;+ Lukas 19:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 en gesê: “Geseënd is Hy wat in Jehovah se naam as die Koning kom!+ Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste plekke!”+
5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+
2 om die jaar van die welwillendheid van Jehovah+ en die dag van die wraak van ons God+ uit te roep; om al die treurendes te vertroos;+
38 en gesê: “Geseënd is Hy wat in Jehovah se naam as die Koning kom!+ Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste plekke!”+