12 Toe het ek vir hulle gesê: “As dit goed is in julle oë,+ gee my my loon; maar so nie, laat dit dan staan.” En hulle het my loon betaal: dertig silwerstukke.+
10 Want die liefde+ vir geld is ’n wortel+ van allerhande skadelike dinge,+ en deur hierdie liefde na te streef, is party van die geloof af op ’n dwaalspoor gebring en het hulle hulleself oral met baie pyne deurboor.+
11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel+ en vir beloning halsoorkop die dwaalweg van Biʹleam ingeslaan+ en in die opstandige gepraat+ van Korag vergaan!+