Matteus 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En toe dit aand+ geword het, was hy saam met die twaalf dissipels aan tafel.+ Markus 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Nadat dit aand geword het, het hy met die twaalf gekom.+