Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 “Versamel my lojales by my,+

      Dié wat my verbond oor die offerande sluit.”+

  • Matteus 26:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+

  • Markus 14:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hy het vir hulle gesê: “Dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie uitgestort+ sal word.+

  • Hebreërs 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want hy staan engele in werklikheid glad nie by nie, maar hy staan Abraham se saad by.+

  • Hebreërs 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?

  • 1 Petrus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel