Lukas 9:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook hom wat my uitgestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra,+ dié is groot.”+
48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook hom wat my uitgestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra,+ dié is groot.”+