Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Johannes 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 van die aandmaal opgestaan en sy boklere eenkant gesit. En hy het ’n handdoek geneem en om hom vasgemaak.+ Filippense 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
4 van die aandmaal opgestaan en sy boklere eenkant gesit. En hy het ’n handdoek geneem en om hom vasgemaak.+
7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+