Levitikus 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n vrou saad ontvang+ en ’n seun baar, sal sy sewe dae onrein wees; soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer, sal sy onrein wees.+
2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n vrou saad ontvang+ en ’n seun baar, sal sy sewe dae onrein wees; soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer, sal sy onrein wees.+