58 Maar Petrus het hom op ’n aansienlike afstand bly volg, tot by die binnehof+ van die hoëpriester, en nadat hy ingegaan het, het hy by die huisbediendes gesit om te sien hoe dit sou afloop.+
54 Maar Petrus het hom op ’n aansienlike afstand tot in die binnehof van die hoëpriester gevolg;+ en hy het saam met die huisbediendes gesit en hom by ’n helder vuur warm gemaak.
15 En Simon Petrus sowel as ’n ander dissipel het Jesus gevolg.+ Daardie dissipel was aan die hoëpriester bekend, en hy het saam met Jesus in die binnehof van die hoëpriester ingegaan,