Psalm 31:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 In u hand vertrou ek my gees toe.+U het my verlos,+ o Jehovah, die God van waarheid.+ Handelinge 7:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 En hulle het aangehou om Steʹfanus met klippe te gooi terwyl hy gesmeek en gesê het: “Here Jesus, ontvang my gees.”+
59 En hulle het aangehou om Steʹfanus met klippe te gooi terwyl hy gesmeek en gesê het: “Here Jesus, ontvang my gees.”+