Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 27:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 En baie vroue, wat Jesus van Galileʹa af vergesel het om hom te bedien,+ was daar en het van ’n afstand toegekyk;+

  • Markus 15:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Daar was ook vroue wat van ’n afstand toegekyk het,+ onder wie Maria Magdaleʹna sowel as Maria, die moeder van Jakobus die Mindere en van Joses, en Saloʹme,+

  • Lukas 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 asook sekere vroue+ wat van bose geeste en siektes genees was: Maria, wat Magdaleʹna genoem word, uit wie sewe demone uitgekom het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel