Matteus 27:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 En Josef het die liggaam geneem, dit in skoon fyn linne toegedraai+ Markus 15:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En hy het fyn linne gekoop en hom afgehaal, hom in die fyn linne toegedraai en hom in ’n graf+ neergelê+ wat in ’n rots uitgekap was; en hy het ’n klip voor die deur van die gedenkgraf gerol.+
46 En hy het fyn linne gekoop en hom afgehaal, hom in die fyn linne toegedraai en hom in ’n graf+ neergelê+ wat in ’n rots uitgekap was; en hy het ’n klip voor die deur van die gedenkgraf gerol.+