Matteus 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dode opgewek is,+ en kyk! hy gaan voor julle uit na Galileʹa;+ daar sal julle hom sien. Kyk! Ek het dit vir julle gesê.”+ Markus 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar gaan sê vir sy dissipels en Petrus: ‘Hy gaan voor julle uit na Galileʹa;+ daar sal julle hom sien, net soos hy vir julle gesê het.’”+
7 En gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dode opgewek is,+ en kyk! hy gaan voor julle uit na Galileʹa;+ daar sal julle hom sien. Kyk! Ek het dit vir julle gesê.”+
7 Maar gaan sê vir sy dissipels en Petrus: ‘Hy gaan voor julle uit na Galileʹa;+ daar sal julle hom sien, net soos hy vir julle gesê het.’”+