Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hulle het nog nie die Skrifgedeelte verstaan dat hy uit die dode moet opstaan nie.+

  • Filippense 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+

  • Hebreërs 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 maar ons sien Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon+ omdat hy die dood ondergaan het,+ sodat hy deur God se onverdiende goedhartigheid vir elke mens die dood sou smaak.+

  • 1 Petrus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hulle het bly ondersoek watter besondere tydperk+ of watter soort tydperk die gees+ in hulle aangaande Christus aangedui het+ toe dit vooraf getuig het oor die lyding vir Christus+ en oor die heerlikheid+ wat hierop sou volg.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel