Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+

  • 1 Korintiërs 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As daar dan nou van Christus verkondig word dat hy uit die dode opgewek is,+ hoe is dit dat party onder julle sê dat daar geen opstanding van die dooies is nie?+

  • Galasiërs 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die doel was dat die seën van Abraham deur middel van Jesus Christus vir die nasies tot stand sou kom,+ sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.+

  • 1 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ja, die heilige geheim+ van hierdie godvrugtige toegewydheid is inderdaad groot: ‘Hy is openbaar gemaak in die vlees,+ is regverdig verklaar in die gees,+ het aan engele verskyn,+ is onder nasies verkondig,+ is in die wêreld geglo,+ is in heerlikheid opgeneem.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel