Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 29:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal ek Jehovah prys.” Sy het hom derhalwe Juda+ genoem. Daarna het sy opgehou met baar.

  • Rut 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En mag jou huis soos die huis van Peres word, wat Tamar vir Juda gebaar het,+ uit die nageslag wat Jehovah jou uit hierdie jong vrou sal gee.”+

  • 1 Kronieke 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En sy skoondogter Tamar+ het vir hom Peres+ en Serag gebaar. Die seuns van Juda was altesaam vyf.

  • Matteus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Juda het die vader geword van Peres+ en van Serag by Tamar;

      Peres het die vader geword van Hesron;+

      Hesron het die vader geword van Ram;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel