Matteus 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het sy hand uitgesteek, hom aangeraak en gesê: “Ek wil. Word gereinig.”+ En onmiddellik is hy van sy melaatsheid gereinig.+ Markus 1:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En onmiddellik het die melaatsheid van hom verdwyn, en hy het rein geword.+
3 En hy het sy hand uitgesteek, hom aangeraak en gesê: “Ek wil. Word gereinig.”+ En onmiddellik is hy van sy melaatsheid gereinig.+