Psalm 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U berei voor my ’n tafel ten aanskoue van dié wat my vyandiggesind is.+Met olie het u my kop gesalf;+My beker is heeltemal vol.+ Psalm 45:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+
5 U berei voor my ’n tafel ten aanskoue van dié wat my vyandiggesind is.+Met olie het u my kop gesalf;+My beker is heeltemal vol.+
7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+