Openbaring 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het hom in die afgrond geslinger+ en dit gesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou mislei totdat die duisend jaar geëindig het nie. Ná hierdie dinge moet hy vir ’n klein rukkie losgelaat word.+
3 En hy het hom in die afgrond geslinger+ en dit gesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou mislei totdat die duisend jaar geëindig het nie. Ná hierdie dinge moet hy vir ’n klein rukkie losgelaat word.+