Markus 5:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Maar hy het hulle keer op keer beveel om niemand hiervan te laat weet nie,+ en hy het gesê dat sy iets gegee moet word om te eet.
43 Maar hy het hulle keer op keer beveel om niemand hiervan te laat weet nie,+ en hy het gesê dat sy iets gegee moet word om te eet.