Matteus 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En toe Jesus klaar instruksies aan sy twaalf dissipels gegee het, het hy daarvandaan vertrek om in hulle stede te leer en te preek.+ Markus 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hulle vertrek en gepreek sodat mense berou kon hê;+
11 En toe Jesus klaar instruksies aan sy twaalf dissipels gegee het, het hy daarvandaan vertrek om in hulle stede te leer en te preek.+