Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Van daardie tyd af het Jesus Christus vir sy dissipels begin toon dat hy na Jerusalem moet gaan en baie dinge van die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes moet ly en doodgemaak en op die derde dag opgewek moet word.+

  • Markus 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Ook het hy hulle begin leer dat die Seun van die mens baie lyding moet ondergaan en verwerp moet word deur die ouer manne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak+ moet word en drie dae later moet opstaan.+

  • Lukas 17:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar eers moet hy baie lyding ondergaan en deur hierdie geslag verwerp word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel