Lukas 10:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Maar ’n sekere Samaritaan+ wat op die pad gereis het, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, is hy ontroer deur innige jammerte. Lukas 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hy het voor Jesus se voete+ op sy gesig geval en hom gedank; en hy was ’n Samaritaan.+
33 Maar ’n sekere Samaritaan+ wat op die pad gereis het, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, is hy ontroer deur innige jammerte.