Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En só moet julle vir my broer sê: ‘Mag dit met u goed gaan+ en ook met u huisgesin goed gaan en met alles wat u het goed gaan.

  • Matteus 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wanneer julle in die huis ingaan, groet die huismense;

  • Lukas 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar oral waar julle in ’n huis ingaan, bly daar en vertrek daarvandaan.+

  • Johannes 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe dit laat was op daardie dag, die eerste van die week,+ en hoewel die deure waar die dissipels was, uit vrees+ vir die Jode toegesluit was, het Jesus gekom+ en in hulle midde gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel