14 Kyk! Dit is die derde keer+ dat ek gereed is om na julle toe te kom, en tog sal ek nie ’n las word nie. Want ek soek nie julle besittings nie,+ maar júlle; want die kinders+ behoort nie vir hulle ouers op te spaar nie, maar die ouers vir hulle kinders.+