Matteus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Hy wat nie aan my kant is nie, is teen my, en hy wat nie saam met my bymekaarmaak nie, verstrooi.+ Markus 9:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 want wie nie teen ons is nie, is vir ons.+ Lukas 9:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Maar Jesus het vir hom gesê: “Julle moet hom nie probeer keer nie, want wie nie teen julle is nie, is vir julle.”+ Johannes 11:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 en nie net vir die nasie nie, maar sodat hy ook die kinders van God wat verstrooi is,+ tot een bymekaar sou bring.+
30 Hy wat nie aan my kant is nie, is teen my, en hy wat nie saam met my bymekaarmaak nie, verstrooi.+
50 Maar Jesus het vir hom gesê: “Julle moet hom nie probeer keer nie, want wie nie teen julle is nie, is vir julle.”+
52 en nie net vir die nasie nie, maar sodat hy ook die kinders van God wat verstrooi is,+ tot een bymekaar sou bring.+