Matteus 23:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle maak die buitekant van die beker+ en van die skottel skoon, maar binne-in is hulle vol roof+ en onmatigheid.
25 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle maak die buitekant van die beker+ en van die skottel skoon, maar binne-in is hulle vol roof+ en onmatigheid.