Genesis 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Kain vir sy broer Abel gesê: “Laat ons die veld ingaan.” Terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgemaak.+
8 Daarna het Kain vir sy broer Abel gesê: “Laat ons die veld ingaan.” Terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgemaak.+