Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 65:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Kyk! My knegte sal met vreugde uitroep weens die goeie toestand van die hart,+ maar julle sal skreeu weens die pyn in die hart en weeklaag weens die verbreking van gees.+

  • Matteus 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+

  • Matteus 13:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 en hulle sal hulle in die vuuroond werp.+ Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel