Matteus 23:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is+—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak!+ Maar julle wou nie.+
37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is+—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak!+ Maar julle wou nie.+