Deuteronomium 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “As ’n man ’n nuwe vrou neem,+ moet hy nie in die leër uittrek nie, en ook moet hy niks anders opgelê word nie. Hy moet een jaar lank vrygestel by sy huis bly, en hy moet aan sy vrou wat hy geneem het, vreugde verskaf.+ 1 Korintiërs 7:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Maar die getroude man is besorg+ oor die dinge van die wêreld, hoe hy sy vrou se goedkeuring kan verkry,+
5 “As ’n man ’n nuwe vrou neem,+ moet hy nie in die leër uittrek nie, en ook moet hy niks anders opgelê word nie. Hy moet een jaar lank vrygestel by sy huis bly, en hy moet aan sy vrou wat hy geneem het, vreugde verskaf.+
33 Maar die getroude man is besorg+ oor die dinge van die wêreld, hoe hy sy vrou se goedkeuring kan verkry,+