17 Dít sê ek dan en getuig ek van in die Here, dat julle nie langer aanhou wandel soos ook die nasies+ in die nutteloosheid van hulle verstand wandel nie,+
3 Want die tyd+ wat verby is, is voldoende vir julle om die wil van die nasies te kon volbring+ toe julle in losbandige dade,+ welluste, oordadighede met wyn,+ swelgerye, drinkpartye en onwettige afgoderye+ gewandel het.