Eksodus 12:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 In een huis moet dit geëet word. Jy mag niks van die vleis uit die huis na ’n plek buite neem nie. En julle mag geen been daarvan breek nie.+ Numeri 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hulle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie,+ en hulle mag geen been daarvan breek nie.+ Volgens die hele insetting van die pasga moet hulle dit berei.+ Psalm 34:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy bewaar al sy bene;Nie een daarvan is gebreek nie.+
46 In een huis moet dit geëet word. Jy mag niks van die vleis uit die huis na ’n plek buite neem nie. En julle mag geen been daarvan breek nie.+
12 Hulle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie,+ en hulle mag geen been daarvan breek nie.+ Volgens die hele insetting van die pasga moet hulle dit berei.+