Johannes 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+ Johannes 12:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Jesus het egter uitgeroep en gesê: “Hy wat geloof in my stel, stel nie net in my geloof nie, maar ook in hom wat my gestuur het;+ Efesiërs 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 een Here,+ een geloof,+ een doop;+ Filippense 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 want aan julle is die voorreg ter wille van Christus gegee, nie net om julle geloof+ in hom te stel nie, maar ook om ter wille van hom te ly.+ 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+
44 Jesus het egter uitgeroep en gesê: “Hy wat geloof in my stel, stel nie net in my geloof nie, maar ook in hom wat my gestuur het;+
29 want aan julle is die voorreg ter wille van Christus gegee, nie net om julle geloof+ in hom te stel nie, maar ook om ter wille van hom te ly.+
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+