2 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+ Openbaring 20:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En as daar gevind is dat iemand nie in die boek van die lewe opgeskryf is nie,+ is hy in die poel van vuur geslinger.+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+
15 En as daar gevind is dat iemand nie in die boek van die lewe opgeskryf is nie,+ is hy in die poel van vuur geslinger.+