15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
44 En hy het vir hulle gesê: “Dít is my woorde wat ek tot julle gespreek het terwyl ek nog by julle was,+ dat al die dinge wat in die wet van Moses en in die Profete+ en Psalms+ oor my geskrywe staan, vervul moet word.”
45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie Moses, in die Wet,+ en die Profete+ geskryf het, Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.”
22 Omdat ek egter die hulp verkry het+ wat van God kom, gaan ek tot vandag toe voort om aan klein sowel as groot te getuig, maar ek sê niks behalwe dinge wat die Profete+ sowel as Moses+ verklaar het sou plaasvind nie,