Matteus 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Kom na my toe, almal wat swoeg en swaar belaai is,+ en ek sal julle verkwik. Johannes 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Ek het u naam openbaar gemaak aan die mense wat u my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord bewaar.
6 “Ek het u naam openbaar gemaak aan die mense wat u my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord bewaar.