Matteus 16:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Simon Petrus het geantwoord en gesê: “U is die Christus,+ die Seun van die lewende God.”+ Markus 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hy het hulle gevra: “Maar julle, wie sê julle is ek?” Petrus het geantwoord en vir hom gesê: “U is die Christus.”+
29 En hy het hulle gevra: “Maar julle, wie sê julle is ek?” Petrus het geantwoord en vir hom gesê: “U is die Christus.”+