Genesis 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+ Miga 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+
2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+