Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het sy vir Abraham begin sê: “Verdryf hierdie slavin en haar seun, want die seun van hierdie slavin sal nie saam met my seun, saam met Isak, ’n erfgenaam wees nie!”+

  • Genesis 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 maar aan die seuns van die byvrouens wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee.+ Toe het hy hulle, terwyl hy nog gelewe het, van sy seun Isak af weggestuur,+ ooswaarts, na die land van die Ooste.+

  • Galasiërs 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Wat sê die Skrifgedeelte nietemin? “Dryf die diensmeisie en haar seun uit, want die seun van die diensmeisie sal hoegenaamd nie saam met die seun van die vry vrou ’n erfgenaam wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel