Lukas 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daarop het hy vir hulle gesê: “Ek het begin sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het.+ Openbaring 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.
18 Daarop het hy vir hulle gesê: “Ek het begin sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het.+
9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.