38 En ná hierdie dinge het Josef van Arimateʹa, wat ’n dissipel van Jesus was, maar in die geheim weens sy vrees vir die Jode,+ Pilatus versoek om die liggaam van Jesus te kan wegneem; en Pilatus het hom toestemming gegee.+ Daarom het hy gekom en sy liggaam weggeneem.+