Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 want dit is nie net julle wat praat nie, maar dit is die gees van julle Vader wat deur julle praat.+

  • Johannes 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wanneer hy, die gees van die waarheid,+ egter kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie op eie ingewing spreek nie, maar wat hy hoor, sal hy spreek, en hy sal die komende dinge aan julle bekend maak.+

  • 1 Korintiërs 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ons het nie die gees+ van die wêreld ontvang nie, maar die gees+ wat van God kom, sodat ons die dinge sou ken wat goedgunstig deur God aan ons gegee is.+

  • 1 Johannes 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En wat julle betref, die salwing+ wat julle van hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie;+ maar, soos die salwing wat van hom kom, julle van alles leer,+ en waaragtig is+ en geen leuen is nie, en net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid+ met hom bly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel