Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 24:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En kyk! ek stuur dit oor julle uit wat deur my Vader beloof word. Julle moet egter in die stad bly totdat julle met krag van bo beklee word.”+

  • Johannes 15:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader vir julle sal stuur,+ die gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal daardie een aangaande my getuig;+

  • Johannes 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wanneer hy, die gees van die waarheid,+ egter kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie op eie ingewing spreek nie, maar wat hy hoor, sal hy spreek, en hy sal die komende dinge aan julle bekend maak.+

  • 1 Johannes 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En wat julle betref, die salwing+ wat julle van hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie;+ maar, soos die salwing wat van hom kom, julle van alles leer,+ en waaragtig is+ en geen leuen is nie, en net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid+ met hom bly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel