Matteus 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+ Hebreërs 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+
13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+
8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+