Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 sodat hy dit kon heilig,+ deur dit met die waterbad deur middel van die woord te reinig,+

  • Titus 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+

  • 1 Johannes 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+

  • 1 Johannes 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel