Johannes 6:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 Hy wat hom met my vlees voed en my bloed drink, bly in eenheid met my, en ek in eenheid met hom.+ 1 Korintiërs 12:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Julle is dan nou Christus se liggaam en afsonderlike lede.+ Kolossense 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 terwyl hy nie vashou aan die hoof nie,+ aan die een uit wie die hele liggaam, wat deur middel van sy gewrigte en ligamente van die nodige voorsien en harmonies saamgeheg word,+ aanhou groei met die groei wat God gee.+
19 terwyl hy nie vashou aan die hoof nie,+ aan die een uit wie die hele liggaam, wat deur middel van sy gewrigte en ligamente van die nodige voorsien en harmonies saamgeheg word,+ aanhou groei met die groei wat God gee.+