Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Wee jou, Goʹrasin! Wee jou, Betsaiʹda!+ want as die kragtige werke wat in julle plaasgevind het, in Tirus en Sidon plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as berou gehad het.+

  • Romeine 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want sy onsigbare+ eienskappe word van die wêreld se skepping af duidelik gesien,+ omdat hulle waargeneem word in die dinge wat gemaak is,+ ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ sodat hulle onverskoonbaar is;+

  • Jakobus 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie,+ is dit vir hom ’n sonde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel