Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daarom het hulle vir hom gesê: “Waar is jou Vader?” Jesus het geantwoord: “Julle ken my nie, en ook nie my Vader nie.+ As julle my geken het, sou julle my Vader ook ken.”+

  • Johannes 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar hulle sal julle al hierdie dinge aandoen weens my naam, omdat hulle hom wat my gestuur het, nie ken nie.+

  • Romeine 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ek getuig van hulle dat hulle ’n ywer+ vir God het; maar nie ooreenkomstig juiste kennis+ nie;

  • 1 Korintiërs 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hierdie wysheid het nie een van die heersers+ van hierdie stelsel van dinge leer ken nie,+ want as hulle dit geken het, sou hulle nie die glorieryke Here aan die paal gehang het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel