22 en die siele van die dissipels versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly en gesê: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”+
4 Julle het julle oorsprong by God, kindertjies, en julle het daardie persone oorwin,+ want hy wat in eenheid met julle is,+ is groter+ as hy wat in eenheid met die wêreld is.+